Like This?
Subscribe by email:
April, 2012
-
Wat's nuut?
Sent Thursday, April 19, 2012
Nuusbrief
SA Vryskutskrywer
Welkom by ons eerste nuusbrief
vir 2012
Dit het nou wraggies baie langer geneem as wat ek gedink het
maar hier is 2012 se eerste nuusbrief uiteindelik!
Met die intrapslag wil ek net sê dat daar 'n hele klomp
veranderinge dwarsdeur SA Vryskutskrywer gaan wees - vandaar my gedwonge
stilte. Maar moenie bekommerd wees nie - alles waarvan jy voorheen gehou het is
steeds daar en miskien selfs nóg meer.
Ek is nie baie lief […]
December, 2011
-
Hoe eet jy 'n olifant? / 25%-afslag op kursusfooie - slegs 4 dae / Nuwe webblad / Jou skryfdroom / 42 Skryfkursusse
Sent Thursday, December 15, 2011
Geseënde Kersfees
Hoe eet jy 'n olifant?
Happie vir happie ...
Toe ek bogenoemde gesegde die eerste keer raakgeloop het, kon ek nie verhelp om te dink dat dit wraggies die simpelste ding is wat ek nóg gehoor het nie. Wie op aarde sal nou 'n olifant wil eet?
Maar ... nadat ek die afgelope weke aan die finale weergawe van SA Vryskutskrywer se webblad gewerk het, kan ek my nou vereenselwig met dié gesegde. Om 'n webblad te bou is amper soos om 'n olifant te wil […]
-
Hoe eet jy 'n olifant? / 25%-afslag op kursusfooie - slegs 4 dae / Nuwe webblad / Jou skryfdroom / 42 Skryfkursusse
Sent Thursday, December 15, 2011
Geseënde Kersfees
Hoe eet jy 'n olifant?
Happie vir happie ...
Toe ek bogenoemde gesegde die eerste keer raakgeloop het, kon ek nie verhelp om te dink dat dit wraggies die simpelste ding is wat ek nóg gehoor het nie. Wie op aarde sal nou 'n olifant wil eet?
Maar ... nadat ek die afgelope weke aan die finale weergawe van SA Vryskutskrywer se webblad gewerk het, kan ek my nou vereenselwig met dié gesegde. Om 'n webblad te bou is amper soos om 'n olifant te wil […]
November, 2011
-
22 November 2011 - SWART DINSDAG
Sent Tuesday, November 22, 2011
SA Vryskutskrywer
15 van Suid-Afrika se voorste koerante het vandag onderstaande redaksionele kommentaar teen die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting op hul voorblaaie gepubliseer. Teen halfdrie vanmiddag is die voorgestelde wetgewing egter deur die Nasionale Vergadering van die parlement aanvaar.
Waak oor ons toekoms
Onthou dié dag. Die optrede van 400 LP's vandag om 14:00 in die Nasionale Vergadering sal bepaal of dit sal eindig as 'n triomf. Of as 'n […]
-
NUUSBRIEF: 11 November 2011 = 11%-afslag op ALLES
Sent Friday, November 11, 2011
Nuusbrief
Volume 1, Nommer 9
11 NOVEMBER 2011
11-11-11
Vandag het baie mense die getal 11 op die brein. Dis immers die 11de dag van die 11de maand in die 11de jaar van die 21ste eeu. En om 11-11-11 of 11/11/11 te skryf lyk darem baie oulik, nie waar?
Kyk bietjie hierna:
Die getal 11 het 'n spesiale kenmerk in wiskunde omdat dit 'n priemgetal is. Dit bevat […]
September, 2011
-
NUUSBRIEF: Dis heerlike lente.. tra-la-la-la...
Sent Wednesday, September 7, 2011
Nuusbrief
Volume 1, Nommer 8
6 SEPTEMBER 2011
Dis heerlike lente, die winter's verby ...
Jip! Alles kom uiteindelik na dié wat wag en vir die meerderheid onder ons wat steen en been oor die winterkoue gekla het - die lente is hier!
Die spoed waarmee die dae en maande verbyvlieg is egter werklik skrikwekkend! As 'n mens weer jou oë uitvee, is dit 'n […]
June, 2011
-
NUUSBRIEF: Fnuik die winterkoue.. koester jou kreatiewe kant
Sent Wednesday, June 29, 2011
Nuusbrief
Volume 1, Nommer 7
29 JUNIE 2011
Jou herinneringfabriek
Aan hierdie kant van die internet was die afgelope weke van die bedrywigste in 'n baie lang tyd. Werk, professionele en persoonlike verpligtinge en die alledaagse take het elke beskikbare minuut ingesluk. Tydens sulke tydperke loop 'n mens natuurlik die gevaar om jouself iewers te verloor, […]
May, 2011
-
SA Vryskutskrywer: Nog net 2 dae oor vir ons 10% kursusafslag!
Sent Wednesday, May 4, 2011
Nuusflits
SA Vryskutskrywer
Het jy al jou skryfkursus uitgekies?
Sonder om soos 'n vasgehaakte grammofoonplaat te klink moet ons jou daaraan herinner dat jy nog net TWEE dae oor het om van ons 10%-afslag op alle SKRYFKURSUSSE gebruik te maak.
As jy dus nog nie besluit het om van dié aanbod gebruik te maak nie, gaan kyk gerus by ons SKRYFKURSUSSE-blad om seker te maak jy weet wat jy misloop.
Hierdie aanbod is slegs geldig tot middernag op Vrydag, 6 Mei 2011.
Beste […]
April, 2011
-
NUUSBRIEF: Nóg 10%-afslag, Seisoenale webbladveranderinge, riglyne om jou artikel te skryf, bedryfsnuus
Sent Wednesday, April 20, 2011
Nuusbrief
Volume 1, Nommer 5
20 APRIL 2011
Seisoenale webbladveranderinge
LEONI BENGHIAT
Met herfs in die lug is gróót veranderinge by SA Vryskutskrywer op die agenda - soos die tydelike tuisblad aandui.
Dié nuusbrief is die eerste stap in die (hopelik) regte rigting om die werkinge by die enigste Afrikaanse webwerf wat uitsluitlik op vryskutskrywers fokus, […]
-
Minder is meer..
Sent Saturday, April 9, 2011
SA Vryskutskrywer
10%-korting op alle skryfkursusse beteken honderde rande se besparings ...
maar slegs tot 20 April 2011
JOU GEHEIME NOMMER
fpb4c-jw9qb-72lqv-yn4q2-kgxu5
Met die opkomende lááángnaweek vanaf 22 April vanjaar het ons besluit om veral diegene wat met Jan Tuisbly se karretjie ry besig te hou. Dís waarom ons 'n korting van 10% op ALLE skryfkursusse aanbied, hoewel sekere voorwaardes geld.
Dié voorwaardes is:
Jy kan nie voordeel uit die […]